Ons Almal Saam in Diens van Jesus Christus … Oral, Altyd en in Alles
Sodat Verlore mense gered kan word
Gebroke mense heel kan word, en
Kinders van God gehoorsame dissipels van Jesus kan wees.
Dankie vir almal se deelname en kreatiwiteit in die Groot Lydensweek
GROOT DANKIE
Ons basaar op 22 Maart 2025 was 'n heerlike, gesellige, vreugdevolle, geseënde dag. Baie dankie aan elke sameroeper, elke werker en elke ondersteuner! Al die eer aan die HERE!