VORMS VIR BETROKKENHEID IN GEMEENTE/EREDIENSTE

1 BESTAANDE GROEPE

Details van bestaande groepe in die gemeente wat, as ‘n groep, wil aanmeld vir diens tydens die eredienste.

2 INDIWIDUE

Indiwidue wat wil aanmeld vir diens tydens die eredienste.

3 KLEINGROEPE

Persone/gesinne wat graag by ‘n Kleingroep sal wil inskakel.

Mobirise
Adres

Bergstraat 55,
Onrusrivier,
7201

Kontak

Epos: info@ngkonrusrivier.co.za
Telefoon: (028) 316-2116