Luister met jou slimfoon en oorfone waar ook al jy mag wees. In die hospitaal, 'n wagkamer, in die tuin, werkswinkel, op 'n fiets, langs die see of op 'n stap roete. Moenie tyd mors as jy nie kan slaap nie, kyk of luister na een van baie preke wat beskikbaar is op NG Kerk Onrusrivier se webwerf. Hoe meer 'n mens daarna luister hoe meer ontdek jy van elke boodskap. Hou altyd 'n paar videos afgelaai vir wanneer daar nie internet is nie.